Voel Fantasties ‘Bootcamp’ Winter (11 Junie 2025)

R1,350.00

Description

21 Dae Voel Fantasties ‘ Bootcamp’ is ontwerp om jou gesondheid en welstand ‘n hupstoot te gee – deur jou bekend te stel of te herhinner aan bewese, wetenskaplik gegronde manier om, wel, net fantasties te voel.

Wat Jy Sal Bereik

  • Herstel or hernu jou metabolisme.
  • Verbeter jou energievlakke.
  • Herstel honger- en versadigingsseine
  • Leer praktiese strategieë gegrond in die jongste wetenskaplike insigte om te sorg jou lyfmasjienerie werk optimaal.

Hoe Dit Werk

Elke dag ontvang jy maklik verteerbare inhoud (maksimum 3 minute om te lees of te luister) ‘brokkies’ in die vorm van skyfies wat geoptimaliseer is dat jy dit op jou foon kan lees of luister – waar jy wil, wanneer jy kan. Via ‘n WhatsApp groep het jy toegang to . Jy sal geniet:

  • Stemnotas wat moeiliker konsepte verduidelik.
  • Die geleentheid om vrae aan ‘n toonaangewende klinikus te stel.
  • Praktiese raad wat naatloos by jou leefstyl inpas.

Jy sal ook die kans hê om met ondersteunende, eendersdenkende groepslede te verbind vir ekstra motivering as jy wil.

Wat Ingesluit Is

  • Inkopielys: Maak jou kruideniersinkome super eenvoudig.
  • Voedingsgerigte Resepboek: Maklike, heerlike resepte ryk aan voedingswaarde en aanpasbaar by jou optimalee manier van eet
  • Kookgids: Wenke om die beste uit jou kos te kry.
  • Voorbeeldspyskaart: Neem die raaiwerk uit maaltydbeplanning.

Aan die einde van die kursus ontvang jy ‘n e-boek met al die kursusmateriaal vir lewenslange toegang op jou foon.

Begin Jou Reis Vandag!

Moenie wag nie—begin jou pad na uitstekende gesondheid vandag! Bespreek jou plek en begin jou transformasie.